4de Mei 2024. Kom en geniet Gereformeerde Kerk Silverton se 1steHerfs Mark saam met ons.
Bring die hele familie saam, kinders kan gratis op die spring kasteel
kom spring.
Heerlike koel koeldranke en water te koopNet reg vir die winter! Kom kry lekker serpe en musse om warm te bly!Carmen se “raai-jar” sal weer daar wees, kom raai hoeveel lekkers is in die bottels en wen hulle.GK Silverton 1st Sutumn market, come join in the fun on 4th of May at 530 President street, save parking available. See you there!!GK Silverton se eerste Herfsfees!! Kom kuier saam en deel in die pret op 4 Mei by 530 Presidentstraat, Silverton. Veilige parkeering beskikbaar!Kerrie en rys te koop. R40 per 500ml bakkie. Vooraf bestellings kan ook geplaas word by Caréna 083-618-7678Kom geniet ‘n heerlike koppie filterkoffie teen ‘n billike prys.Spesiaal vir die kreatiewe sielle, Diamond dots! hou jou hande besig op die koue dae.Netta se heerlike beskuit en koekies, net die ding saam met ‘n lekker koppie boeretroos.Worsbroode teen slegs R30 en pannekoek teen slegs R6!! Die pryse gaan jy nie gou weer sien nie!Lekker pannekoekke met kaneelsuiker vir slegs R6 elk!! Moennie die een mis nie.Thea se baie besonderse handgemeekde kaartjies! Daar het baie liefde en tyd in die besonderse kaartjies ingegaan, kom loer gerus en kry sommer ‘n hele paar.Boereworsrolle teen die baie bekostigbare R30 elk, kry sommer vir die hele familie!Zodwa se pragtige handgevlegde mandjies. Sy is a ‘n legende met har pragtige netjiese handewerk.
4th of May 2024.
Come and enjoy Gereformeerde Kerk Silverton’s 1st Autumn Market with us.
Bring the whole family, children can jump for free on the jumping castle.
Skakel gerus vir Eugene 082-553-7545,
Jeanri 079-498-7779 of Caréna 083-618-7678
met enige navrae.