Categories
Aksies en Gebeure

Gemeente braai

Gemeente braai

Bring-en braai:

Daar is gewoontlik ‘n bring-en braaigeleentheid na nagmaal waar die gemeente saam kan kuier. Elke gesin is verantwoordelik vir sy eie vleis, brood, eetgerei en drinkgoed, sowel as ‘n slaai of bykos vir die gemeenskaplike tafel. Die susters sorg vir pap, sous en die nagereg. Hou die Nuusbrief dop vir ander reëlings, sowel as datums.